|
 
|
|
|

Toernooi Kalender
18Mei NG Bulletjies
26Mei Frank Joubert
2Jun Kosie Reitz L/S
9Jun SAM Toernooi
16Jun Winter Ope
29Jun SA Presidente
30Jun SA Kadet&Senior

NG Stoei
eMail
gnoffice@gnwrestling.co.za

NG Stoei Kalender

NG Saal Kalender

Registreer op SAMS!
_____________

SA Stoeifederasie

SA Stoeifederasie
______________________ |
      |
 |
|

NGS President boodskap
Beste stoei
vriende,
Die nuwe jaar kom met groot uitdagings en geleentheid vir Stoei deelname
asook vir die bestuur van Stoei sake. Noord-Gauteng sal voortbou en
verbeter op ons doelwitte vir ‘n breë deelname basis en top prestasie
van ons stoeiers en ampsdraers. Ons sal tydens 2012 hierdie doelwitte
rig in lyn met ‘n strategie vir Lang Termyn Deelnemer Ontwikkeling (Long
Term Participant Development - LTPD) ter ondersteuning van ‘n Nasionale
Sport Inisiatief vir die bestuur en aanbieding van sport.
Lees verder..
|
|
|

LTDO
(Lang Termyn Deelnemer Ontwikkeling)
is `n program deur SASCOC ingestel en is op alle sport kodes van
toepassing. Dit vereis dat sport aanbieding gerig word ooreenkomstig
met vereistes vir elke ouderdomsgroep. Die beginsels wat voorgestel
word, skep.....Lees
meer.
|
 |
|
|

Aksie
fotos
van Toernooie!
-
2012-05-11
NG Presidente uitslae nou beskikbaar!
-
2012-05-11
Beste lede
(beginners!) van NGS
stoeiklubs,
Julle word uitgenooi om deel te neem aan die NGS
Bulletjie toernooi op Vrydagaand
18 Maart om 17:45.
Ons wil vriendelik versoek dat julle klubs ons teen die Woensdag voor die
toernooi laat weet min of meer hoeveel stoeiers daaraan sal deelneem
dat ons voldoende beamptes kan reel en die kombuis `n idee kan kry
vir hulle voorrade.
Daar is ook `n versoek dat die klubs seker moet maak dat geen
gevorderde stoeiers aan die bulletjies deelneem nie, aangesien dit
soms die beginners se moed breek. Dit bly dan die diskressie van die
klubs om dit te bepaal en hulle samewerking in hierdie verband sal
waardeer word..
Groete
Fanie Vermaak 0827863377
-
2012-05-04
2012 G/R SA
Toernooi resultate beskikbaar
hier..
-
2012-03-18
Minister looi Sport.
Lees verder...
- 2012-02-05
SAWF Circulars
are a good source of new information. They are available
here...
|
|
|
 |
|
Wrestling, amateur wrestling, stoei, amateur
stoei, wrestling, wrestling gauteng wrestling, gauteng stoei, stoei, stoei
fotos, stoei uitslae, noord gauteng stoei.
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|